Net soos die film Four weddings and a funeral ‘n bykans vergete gedig van WH Auden weer bekend gemaak het, is die film Invictus besig om William Ernest Henley (1849-1903) se gelyknamige gedig wêreldberoemd te maak, aangesien dit die gedig is wat deur Madiba in die film aan Springbokkaptein Francois Pienaar oorhandig word en die…