Aardverhitting Vir die miskruier het alles net te gou gestol, aan ou metaan snuif hy sy longe halfpad vol – maar hy moet kry wat ‘n bal kan bind en dit nie in die louwarm bron alreeds bedol. © Pirow Bekker, 2023