Kwatrynkompetisie (161)
Saturday, May 1st, 2021
Die aarde bly skep sonder oponthoud
Ook ‘n meester maak wyn op eie hout
Die pes van nou sal mý guts nie laat wyk
Want natuur se toor laat geen mens ooit koud
© Isabeau Botha, 2021
Posts Tagged ‘Isabeau Botha kwatryn’Kwatrynkompetisie (161)Saturday, May 1st, 2021
Die aarde bly skep sonder oponthoud Ook ‘n meester maak wyn op eie hout Die pes van nou sal mý guts nie laat wyk Want natuur se toor laat geen mens ooit koud
© Isabeau Botha, 2021
Tags: Isabeau Botha kwatryn Posted in Gedigte, Kompetisies | Comments Off on Kwatrynkompetisie (161) Add this post to Del.icio.us - Digg |
|