Terug in Stellenbosch na drie weke in Thessaloniki en Istanboel. Die een stad is in Griekeland, die ander een in Turkye. Deesdae. In beide stede word jy egter heeldag gekonfronteer met geskiedenisse en lewende praktyke wat hierdie genasionaliseerde onderskeid, en dalk die idee van die nasie-staat as sodanig, amper ‘quaint’ laat lyk. ‘n Onlangse politieke…