Nuutste poging tot portretstudie – Ivan Vladislavić. “Double negative” gelees en weer deur Goldblatt se “The structure of things then” geblaai. Wens ek kon skilder soos Goldblatt foto’s neem. Wens ek kon gedigte skryf soos Vladislavić romans skryf. (Die Meccano op die verfstuk kom uit “The exploded view”, of soos ek dit onthou. Ek oorweeg…
Tag: Ivan Vladislavić
Andries Bezuidenhout. Revisiting our landscape of discontent
Terug uit die Vrystaat. Hier is my stuiwer in die armbeurs oor die werk van Walter Meyer, tien jaar na sy vorige uitstalling by Oliewenhuis. REVISITING OUR LANDSCAPE OF DISCONTENT: WALTER MEYER AT OLIEWENHUIS, TEN YEARS LATER Andries Bezuidenhout, 28 January 2010, Bloemfontein _______________________ Where Pierneef was the landscape painter of Afrikaner nationalism, Walter Meyer painted…
Andries Bezuidenhout. Pierneef vanuit ʼn ander hoek
Ek dink ek is besig om oud te word. Ek word skaam vir van die opinies wat ek vroeër gehuldig het en bereid was om van die bergpieke uit te basuin. Ek het so drie jaar gelede ʼn rubriek vir Rapport geskryf waarin ek die landskapskilders JH Pierneef en Walter Meyer vergelyk het. Die idee…