Ivermectin ( ‘n Klaaglied geskryf vir Plasebo Dom-mingo, circa 2021) Die vee krepeer. Skaap en bees gaan gebuk onder pes op pes. Al hoesend en proesend kyk otte orals op hulle snoete. Van die groen, groen lande van Natal tot op die kaalgestroopte stoppelvelde rondom Koringberg weerklink voordurig die al moeër gemoe. Ja,…