Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: J M Coetzee

Andries Bezuidenhout. Geoff Dyer en die ding met skryf

7 May 2013 By Versindaba

ʼn Paar jaar gelede het die bestuurder van my gunsteling boekwinkel in Johannesburg Geoff Dyer se “Jeff in Venice, Death in Varanasi” aanbeveel. Dankie tog vir boekwinkelbestuurders wat hul klante ken! Nou die dag loop ek Dyer se volgende werk in ʼn ander boekwinkel in Johannesburg raak – “Zona: A Book About a Film About…

Read More

Andries Bezuidenhout. Sy oë is blou

13 April 20114 September 2013 By Versindaba

1 In David Macey se biografie van Frantz Fanon, word vertel van ʼn keer in Frankryk toe ʼn dogtertjie vir Fanon in die straat sien en die volgende aan haar ma sê: “Kyk, ʼn neger… Kyk na die neger Ma, ek’s bang!” (p. 63) Later in die boek skryf Macey: “The gaze of the white…

Read More

Desmond Painter. Damon Galgut en die vervlietende reis

8 September 20106 September 2013 By Versindaba

“A journey is a gesture ­inscribed in space, it vanishes even as it’s ­made” — Damon Galgut, In a Strange Room. Ek is terug uit die buiteland — en Victoriastraat is of groen van jaloesie, of dit is inderdaad lente in Stellenbosch! Ek wou meer gereeld uit Engeland blog, maar eers het die kongres (in Southampton) my aandag…

Read More

Andries Bezuidenhout. Hul laaste dae in Johannesburg, skets 5d

12 November 20094 September 2013 By Versindaba

1 die plakkate is teen die vensters, ‘n ballon dryf in die lug deur die tralies van die stede het ons na die Klein Karoo gevlug Afrikaners raak plesierig, hulle speel en wroeg en lag ek loop deur die strate van Oudtshoorn, ek soek na Breyten Breytenbach 2 ʼn Vriendin van hom vertel dat Antjie…

Read More

Man Booker-kortlys aangekondig

9 September 2009 By Marlise Joubert

Die kortlys van ses titels vir vanjaar se Man Booker-prys is gister deur die organiseerders bekendgemaak. Volgens James Naughtie, voorsitter van die paneel beoordelaars, is hul stoutste verwagtinge oortref en is hulle “thrilled to be able to announce such a strong shortlist, so enticing that it will certainly give us a headache when we come to…

Read More

Andries Bezuidenhout. Boek op baadjie takseer

30 July 20094 September 2013 By Versindaba

Ek sien JM Coetzee se nuwe boek Summertime is reeds op die Bookerprys se “lang” kortlys. Mense in Nederland kan dit reeds lees, maar ons moet seker maar wag tot dit die rakke hier rond tref. (Blykbaar gebeur dit Maandag, 3 September). As ʼn mens ʼn boek dan nou so op die baadjie moet takseer, lyk…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  2. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Oratio obliqua8 January 2026

    Maar dan gaan Claes laer op die dieselfde bladsy (deur my vertaald) soos volg voort: "Elke mens deel met sy…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon