Onlangs het die Britse hotelgroep Travelodge hul statistiek ten opsigte van “agtergelate boeke” boeke bekend gemaak. Hiervolgens word rekord gehou van die boeke wat gaste liewerster in hul kamers “vergeet” as om die verder op hul lewensreis saam te piekel. Interessant genoeg was die boek wat loshande die meeste agtergelaat word in die hotelgroep se…