Amputasie In die steriele teater se stilte word snit vir snit ‘n been verwyder die chirurg se hande pensele op ‘n doek van vlees die oomblik van afskeid skep ‘n bloedige tafereel van verbintenis ontvliet gestolde oomblik in ‘n doolhof van hartseer die kamer dra swaar aan die asem van die menslike…
Tag: Jaak Krabbelaar gedig
Jaak Krabbelaar. Verkoue (M)
Verkoue hier sit ek met ‘n tafel vol medisyne en ‘n lyf wat glad nie voel soos myne dit het begin met ‘n neus en keel gekielie om my te waarsku: hier kom ‘n bielie! die medikasie wat ek drink is vrek duur maar blus nie my rou keel se vuur my…