Jack Layton (1950 – 2011) Ek dink nie dat Versindaba al ooit ʼn huldeblyk aan ʼn politikus, lewend of ontslape, gesien het nie maar ek voel my verplig om iets oor hierdie besondere persoon te skryf, selfs al het ek skerp verskille met sy sosiale en ekonomiese beleid gehad. Sy jeug was bevoorreg. Hy het…