Desembergedig Oukersaand, Wellington Vanaand sal die sangers voor die deur staan daar waar ons in die gewone gang van dinge dag na dag na buite gaan. Die windspeelding se klingelinge lei ons met geskenkie na die stoep waar heelaand al die ooswind woed uit die wyk van reisigers wys en lande ver. Skinkborddoek…
Tag: Jaco Fouché gedig
Jaco Fouché. ’n Kunstenaar mymer
’n Kunstenaar mymer Ek sal jou dan vertel wat presies die lewe bied. Die keuse is eenvoudig: dis pretensie of die Niet. © Jaco Fouché, 2025
Jaco Fouché. By die opstel van ‘n testament
By die opstel van ‘n testament Vriendelik die assistent en glad met die mond en geldnote is plat en munte is rond. Nou sit ek hier gesig teen die ruite en dink aan eendag se kis en die kluite. ‘n Lang ruk is dit glo, die ewigheid. Intussen kwel ek my, simptoom van…
Jaco Fouché. anxiety of influence
anxiety of influence wanneer besoekers vra wie se portret hang teen die muur wie’s die man met die baard waarin ‘n enkele krul grys vertoon hy wat so bedaard lees of dut soos op ‘n oudag vroeg besoek sê ek nie dis ek nie ek sê eerder “dis hy. dis hy! en ek trek…
Jaco Fouché. ou man van die berge
ou man van die berge alleen het ek op die berg gestaan en die woedende wind voel uitkom teen die swaar begroeide hange uit en ek het gesien, ja waarlik ek het gesien, hoe die opstuwende lug wit woeste wolke word wat die ruwe krappende pieke verberg dit het voor my oë gebeur,…
Jaco Fouché. ou man van die berge
ou man van die berge alleen het ek op die berg gestaan en die woedende wind voel uitkom teen die swaar begroeide hange uit en ek het gesien, ja waarlik ek het gesien, hoe die opstuwende lug wit woeste wolke word wat die ruwe krappende pieke verberg dit het voor my oë gebeur,…
Jaco Fouché. Vroegsomeraand met betragter
Vroegsomeraand met betragter Sou die terriër wat teen sononder op die grasperk sit sy ore spits vir elke geluid wat ek hoor en meer: die onduidelike musiekritme uit ‘n buurhuis, die pok-pok van tennisballe op die reeds verligte baan, die bedaarde geblaf van ander honde wat dalk ook op hierdie oomblik die vroeë aand…
Jaco Fouché. en help my dra
en help my dra Heer u na wie die klein vingertjies reik wat aan ons die gawe van onderskeiding geskenk het wat deur ons stomp pogings beur ons leer om liefde en geleentheid uit mekaar te ken u wat stommiteit vergewe wat die allerprivaatheid van gaan verstaan u wat omsien na die…
