Kwatrynkompetisie (24)
Tuesday, March 2nd, 2021
Die makers wat die son in hierdie wyn vasvat
het hul pad deur koors en kommer ook gestap.
Elke teugie van die oes het dan dit ten doel:
die lewensvreugde wat die tong nou bad.
© Jaco Fouché, 2021