Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Jacobus van der Riet gedigte

Jacobus van der Riet. Gedigte oor Keltiese Heiliges, ter gedagtenis aan wyle Karel Schoeman

8 May 20178 May 2017 By Versindaba

Gedigte oor Keltiese Heiliges, ter gedagtenis aan wyle Karel Schoeman deur Jacobus van der Riet   Die boek Uit die Iers, dekades gelede aan my geskenk deur my vriend Faan Herholdt, waarin Karel Schoeman vir ons Afrikaanse vertalings van Oud-Ierse gedigte gee, het ‘n groot indruk op my gemaak en my op ‘n speurtog geplaas…

Read More

Jacobus van der Riet. Op die vooraand van Corpus Christi, 16 Junie 1990

16 June 201419 May 2014 By Versindaba

Op die vooraand van Corpus Christi, 16 Junie 1990 Hector Pieterson word weer gedra deur die strate, van lamppaal na lamppaal in die arms van Mbuyisa. Hoor hoe roep die plakkate: Remember June 16. Hector Pieterson lê kop agteroor, so swaar gewond, sy oog gesluier, regterhand geknak oor sy maag die bloed om sy mond…

Read More

Jacobus van der Riet. Twee gedigte

12 March 201424 February 2014 By Versindaba

Die Heilige Berouvolle Rower (oorl. 33 n.C.)   Was dit die spykers wat deur pols en enkels dring of jou makker se geworstel en wrewel en gevloek wat skielik die skrander en skrynende insig bring, of die bloedbevlekte blaaie van jou lewensboek?   Was dit die oplig vanaf die aarde wat perspektief verleen, die gestrekte…

Read More

Jacobus van der Riet. Twee gedigte

5 March 201424 February 2014 By Versindaba

Die Heilige Evangelis Lukas – Feesdag 18 Oktober   Hooggeagte Lukas, oor jou besadigde, gedrae styl kan ek kwalik sonder ‘n omhaal van woorde skryf. Verdra my, verleen my verlof om sonder verwyl my grenslose verwondering op die spits te dryf.   Nooit verraai jy enige verbasing, enige ontsteltenis, nooit spreek jy ‘n oordeel of…

Read More

Jacobus van der Riet. Twee gedigte

28 February 201424 February 2014 By Versindaba

Die Heilige Nuwemartelaar Johannes van Thasos, die Kleremaker (oorl. 1652) – Feesdag 20 Desember   Jy ken die prys van linne, damas en bombasyn, jou vingers voel die verskil tussen moeslien en sis, jy kan fluweel na waarde skat en ook pels en satyn, dog onervare in die kuns van kibbel, begin jy twis,  …

Read More

Jacobus van der Riet. Twee gedigte

25 February 201424 February 2014 By Versindaba

Die Heilige Lukas van Simferopol, die geneesheer (1877-1961) – Feesdag 11 Junie   Duisende duiwe vleg kranse van dons en veer waar hulle sirkel bo en om ‘n vasberade stoet, al langs die volgepakte strate van Simferopol waar die somber note van die Trisagion rol oor die hoof van ‘n komissaris wat wou verhoed dat…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon