Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Jacobus van der Riet

Marlies Taljard. Pythagoras en die Ongeskape Lig

7 February 20227 February 2022 By Versindaba

    Jacobus van der Riet se bundel Die Onsienlike Son (2012) is steeds fassinerende leesstof. Benewens die kleurvolle ikoon van die Heilige Gregorius die Teoloog op die buiteplat van die bundel, is daar ook nog 12 afbeeldings van ikone binne-in die bundel, spesiaal gemaak deur Julia Bridget Hayes. Ook die aard van die bundel…

Read More

AVBOB “Ek wou nog sê”: Skakels na die hele reeks

7 June 2021 By Versindaba

      Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel:   https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N   Skakels na spesifieke episodes:   Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…

Read More

Nuwe Bundel. Jacobus van der Riet: Die heimlike heiligdom

13 June 2020 By Erentia Bedeker

Jacobus van der Riet Die heimlike heiligdom Soos sy debuutbundel, Die heimlike heiligdom, in 2012 uitgegee deur Protea Boekhuis, bevat Die heimlike heiligdom ’n vyftigtal bepeinsende sonnette oor heiliges wat deur die Oos-Ortodokse kerk gekanoniseer is, sowel as bykomende biografiese aantekeninge wat inligting oor die meer onbekende heiliges verskaf. Hierdie publikasie sluit wat inhoud en…

Read More

Jacobus van der Riet. Die H. Abba Josef (4de eeu n.C.)

7 July 20166 July 2016 By Versindaba

Die H. Abba Josef (4de eeu n.C.)   Kompleet soos ‘n vaal en kopergeel kokerboom tussen die kattekruid, kankerbos en kanniedood hom kranig teen ‘n klipkop by Kamieskroon strek en verruk met tak en blaar na die uitspansel reik,   tas jou sinne wyd na die kleed, die heilsame soom, van Hóm wat wandel wanneer…

Read More

Jacobus van der Riet. Twee gedigte vir Palmsondag

29 March 201526 February 2015 By Versindaba

Die Heilige Profeet Dawid, die Psalmdigter (ong. 1040-970 v.C.)   Waar woon wysies wat niemand meer neurie nie, en waar melodieë voor iemand hul speel op ‘n lier? Waar skuil die woorde voor versugting of melankolie hul met veer en ink laat blink op perkament of papier?   Op watter noot en snaar moet die…

Read More

Resensie: Die onsienlike son (Jacobus van der Riet)

24 September 20127 November 2014 By Versindaba

Die ongeloof-like wonderwêreld van die geloof: “Die onsienlike son” – Jacobus van der Riet (Protea Boekhuis, 2012: ISBN: 9781869197513; Sagteband, R160.00, 104 pp.) Resensie deur Tom Gouws In die Brief aan die Hebreërs word daar van Moses hierdie merkwaardige woorde gesê: “hy het volgehou soos een wat die Onsienlike sien”. Hierdie Onsienlike, Yahwe, word deurgaans…

Read More

Onderhoud met Jacobus van der Riet

30 July 201226 July 2012 By Versindaba

    Die Onsienlike Son en die sigbare heiliges Onderhoud met Jacobus van der Riet (foto) deur Cas Vos *** Kobus, van harte geluk met jou uitstekende debuut. Dit is ‘n bundel wat die Afrikaanse poësie verryk en verdiep. Dit is ook pragtig uitgegee deur Protea Boekhuis. Dankie, Cas, ek is bly as jy van…

Read More

Digstring indeks

10 February 201124 January 2020 By Versindaba

Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon