evolusie dalk oor ’n duisend jaar of wat sal iemand haar uitkalwe met skoffel en kwas en wonder wie hierdie mens was met die stewige gebeente, fyn hande en winkeltande en dalk sal antropoloë kan bepaal dat haar oë blou was en dat sy bars kon kyk en verwant aan Koisans…
Tag: Jacques Boshoff
PERSVERKLARING: 2023-AVBOB Poësie-galageleentheid
DIE 2023-AVBOB POËSIEKOMPETISIE: VIERING VAN SUID-AFRIKA SE POËSIE-ERFENIS Elf wenners van die 2023-AVBOB Poësiekompetisie (een vir elk van Suid-Afrika se amptelike tale) is op Woensdagaand 20 September tydens ’n sprankelende galaprystoekenningsgeleentheid by Pretoria Country Club aangekondig. AVBOB-HUB Carl van der Riet het in die fokustoespraak poësie beskryf as ’n ruimte wat ons genesing…