Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (13) Jacques Roubaud. Vertaling van Frans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter. Dat die wêreld daar was Toe ek aan die slaap raak, sien ek die wêreld is daar, die wêreld en alles wat daaruit voortkom; “nou” kleiner as ’n punt agter geweldige en ernstige…