Jacques Roubaud – vertaal deur De Waal Venter Tussen baie gedigte Tussen baie gedigte Was daar een Wat ek nie meer kon onthou nie Behalwe dat ek dit aanmekaar gesit het Eenkeer Toe ek in hierdie straat afgestap het Aan die kant met gelyke nommers In die helder vloeiing van die oggend…
