Blommetjiebraaksindroom In Japanees is dit Hanahaki se siekte: Dit spruit uit eensydige liefde, die liefde wat onbeloond en onbeantwoord bly. Mens ontwikkel ‘n onbedaarlike hoesbui, braak aanhoudend blomme tot jy versmoor van verliefdheid. Dus dwaal ek terminaal deur ons land se biome en vomeer: Astertjie en bergbruidjie swartoognooi en klaprosie blouklokkies,…
Tag: Jaks Möller gedig
Jakes Möller. Woudgesang
Woudgesang (met dank aan Johann, Gunther en Ingrid) Op die spitse heers geen rus, selfs die bome is seer bewus van ‘n bries wat kil in die kruine roer. Die muwwe muskus van molm en mos rys bo die harsreuk in ons dennebos, ‘n voetpad van naalde op die woud se vloer….
