Na aanleiding van Andries Bezuidenhout se blog en natuurlik die Rapport artikel; Ek het nogal gewonder hoe gaan ek die verhoog deel met die beroemde “Rock star” Hunter Kennedy, natuurlik was ek jaloers. Waarom wou hy nou die klein kolletjie Ka(l)klig van die papiervliegtuigie vou klub kom steel? F*k wie wil nie Rock beroemdheid hê nie. Elke vertoning met…
Tag: James Phillips
Andries Bezuidenhout. Soul ou
Ek luister op die oomblik na een van die mooiste opnames wat nog in Suid-Afrika gemaak is, in 1991 as ʼn demo. Dis eers later, na James Phillips se tragiese dood, vrygestel. Net stem, met klavier of kitaar. Vusi Mahlasela het later ʼn cover van “Africa is dying” gedoen. Tog verkies ek steeds James Phillips…
Andries Bezuidenhout. James Phillips se verjaarsdag
Just when we thought it’s over, we found it’s only just begun just when we thought it’s over, we’re still dying like flies underneath the sun It’s still going crazy just like its always done Cause when it all comes down the time has come to pay the bills and count the change… As James…
Andries Bezuidenhout. Radoma Court in Yeoville se storie
Brendon Croft het die mooi foto van Clive Chipkin hier bo geneem. Dis saam met ʼn storie oor Clive se boek Johannesburg Transition: Architecture and Society from the 1950s in Rapport gebruik. Wat die onderskrif in die koerant nie noem nie, is dat die foto reg langs Radoma Court geneem is, waaroor daar in die…
Andries Bezuidenhout. Pierneef vanuit ʼn ander hoek
Ek dink ek is besig om oud te word. Ek word skaam vir van die opinies wat ek vroeër gehuldig het en bereid was om van die bergpieke uit te basuin. Ek het so drie jaar gelede ʼn rubriek vir Rapport geskryf waarin ek die landskapskilders JH Pierneef en Walter Meyer vergelyk het. Die idee…