Jan de Bruyn is gebore op 25 November 1941 in die Moedersbond in Pretoria. Hy was onderskeidelik ’n klerk in die Staatsdiens, ’n onvanpaste netjies verpakte outsider-fenomeen in die privaatsektor, ’n meer van paste bruingebrande voorman op verskeie Rhodesiese plase; ’n boer op eie rekening en gevolglike insolvent in Suid-Afrika; ’n akademikus aan verskeie universiteite…
Tag: Jan de Bruyn
Boeke in die vuur
Teen dié tyd is dit algemene nuus dat Europa tans sy koudste winter in dekades beleef. So praat hulle van die sneeuval in Nederland as die hewigste die afgelope 100 jaar en in Engeland die koudste winter in 30 jaar. Temperature van ver onder vriespunt word daagliks aangeteken. Metro het egter einde verlede week ‘n…