TWEE KANADESE DIGTERS Hendrik Botha se inskrywing oor dokter-digters en sy opmerkings oor mediese poësie in die besonder het my herinner aan die onderstaande gedig deur Dave Margoshes. Die intense situasies waarin dokters in sommige dissiplines hulself van tyd tot tyd bevind, sowel as die interaksies met pasiënte en hul families – soms amusant,…
Tag: Jan Zwicky
Leon Retief.Minder bekende digters van Canuckistan, deel 1
Jan Zwicky MINDER BEKENDE DIGTERS VAN CANUCKISTAN DEEL 1 Met “minder bekend” bedoel ek digters wat na my mening (vir wat dit werd is) nie so internasionaal gereken word as wat die geval behoort te wees nie, alhoewel hulle wel hier te lande hoog aangeslaan word. Dieselfde is ook (weereens, vir wat my mening werd…
Leon Retief. Anton Bruckner en Immanuel Kant
Dit klink na ‘n vreeslike geleerde betoog hierdie, maar is darem nie. Ek het nog altyd van Anton Bruckner se simfonieë gehou, al het Brahms hulle bestempel as simfoniese boa konstriktors en al het Eduard Hanslick hom telkens in vlamme afgeskiet. Kant? Jawellnofine, ek is meer as so effens skepties oor die dinge wat filosowe…
