Die derde uitgawe van Horizon Review wat pas op die internet geplaas is, word ten volle aan die digkuns gewy. ‘n Opmerking wat Jane Holland as redakteur in haar voorwoord maak, het my oog gevang aangesien dit naatloos aansluit by bepaalde gesprekke wat onlangs nog op hierdie webblad gevoer is: “Some might argue that poetry is unpopular by nature and inclination, even…