ʼn Gedig vir my begrafnis Na aanleiding Mozart se “Dies Irae” in sy “Requiem” Ek sien die uitspansel skeur, ek sien berge ontplof. Ek sien oseane kook, ek sien wat was ontword. Ek sien ruimte en tyd word deur vuur verteer; swael wat reën, skarlaken stof, siele wat friemel in vlammende rook….