Lawrence Ferlinghetti (foto) is ‘n gerekende digter, oud-uitgewer, boekhandelaar, kunstenaar en menseregte-aktivis wat in sy leeftyd al vele pryse en ander bekronings ingepalm het. Via ‘n skakel by die VSA se Poetry Foundation beland ek toe op New Directions, uitgewer van Ferlinghetti se boeke, se webblad waar die volgende aankondiging gemaak word: “Late last…