Posts Tagged ‘Japanees-Engels-Afrikaans’

Matsuo Bashō – vertaal in Afrikaans

Saturday, December 26th, 2009

Matsuo Bashō – vertaal deur Daniel Hugo

 

 

 

vergete vywer

’n padda spring van die wal

geluid van water

 

*

 

dit is doodstil – dan

deurdringend tot in die rots

die sonbesieskree

 

 

Matsuo Bashō (1644-1694)

  •