Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Jean Meiring vertaling

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans

21 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (102)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus se vyftiende vers   Aan jou vertrou ek my en my beminde toe, Aurelius. Van jou vra ek net ‘n beskeie Gunsie. Dat, as jy al ooit iets op prys gestel het wat…

Read More

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans

21 January 20214 February 2021 By Versindaba

    Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (101)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus se sesde vers   Slegs, Flavius, as jou lief skurf en onfatsoenlik was, sou jy nie vir Catullus oor haar wou vertel nie; slegs dán sou jy jou mond só tjoep kon…

Read More

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans

21 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (100)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus se nege-en-negentigste vers   Jy was spelerig, heuningrige Juventius, toe ek by jou ‘n soen soeter as die soetste ambrosia kom steel. Maar my sonde had ‘n straf: vir die allerlangste uur onthou…

Read More

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans

23 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (16)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus se dertiende vers   In my binnekamer, Fabullus my dier, sal jy binne enkele dae – as die gode goedertierend is – ‘n smulpaap word. Dis nou as jý ‘n lekker groot piekniek…

Read More

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans.

15 November 20203 February 2021 By Versindaba

  Versindaba prys vir vertaalde gedigte (2)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus se tweede vers   O Mossie, jy’s die liefling van my meisie, Wat sý al spelend koester in haar mik, Wat haar pinkie kry om aan te peusel, As jý jou bekkie reikhalsend…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon