Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Jeanne Goosen

Joan Hambidge. Parlando

11 September 2023 By Versindaba

  I Die sonnetvorm is breedvoerig bespreek. Die sogenaamde praatvers (parlando), stel weer eiesoortige eise aan die digter. Sopas verskyn ons eie Boere Bukowski, aka Kleinboer, se jongste bundel: erf en elders (Naledi). Aweregs, dwars, stroomop en ‘n dekonstruksie van die digkuns. Die erf hiér is sy stukkie grond in Yeoville wat ondersoek word. ‘n…

Read More

Nini Bennett. Die goue era van analoogmetaforiek.

7 September 2023 By Versindaba

      Ode aan ’n tikmasjien   Jy was my troue maat deur dertien dun boekies, en toe raak jy verouderd, geen tiklinte meer. Ek het die stad platgeloop. Jou toe maar weggesmyt, trane wegpinkend, in ons woonstelblok se woonstelblokomringde agterplasie. Daar was geen roudiens, net ’n gekoer, sag, bo in ’n belombra (later…

Read More

Digtersprofiel: Jeanne Goosen

23 January 202317 January 2023 By Versindaba

Jeanne Goosen (13 Julie 1938 – 3 Junie 2020), gebore in Parrow, Kaapstad, was ’n veelsydige, bekroonde en kontroversiële Suid-Afrikaanse joernalis, digter en skrywer. Sy begin op jong ouderdom met klavier en klarinet en kry later formele musiekonderrig aan die Rondebosch School of Music. Na skool ontvang Goosen ’n beurs van die Universiteit van Kaapstad waar…

Read More

Nini Bennett. Jeanne Goosen en die triekster

15 December 2022 By Versindaba

    Ek is op 2 maande deur die gypsies gesteel en deur hulle grootgemaak. Dis hulle wat my leer toor het. Ons het baie rondgereis en op die ou end hier beland, waar ek gedwing is om te leer skryf en somme te doen.  Skryf is soos toor: Dit verg verbeelding en verbeelding is…

Read More

Nini Bennett. Die surrealistiese verbeelding van die eenmalige Jeanne Goosen

19 August 202224 October 2022 By Versindaba

      Die Afrikaanse letterkunde het ’n lang geskiedenis van Christelike poësie – en ek gebruik die woord “Christelike” hier met groot omsigtigheid. Ná die verskyning van die antologie, Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte, saamgestel deur Cas Vos, het die polemiek oor wát Christelike poësie versus geestelike of religieuse poësie is, gelei tot die…

Read More

Nini Bennett. Die muse Yanni Euterpe in die poësie van De Waal Venter

10 December 202110 December 2021 By Versindaba

    Die digter De Waal Venter maak melding van sy persoonlike muse, Yanni Euterpe in sy jongste bundel, Vrugbeginsel (Naledi, 2021). In die Griekse mitologie beliggaam die muses die godinne wat as inspirasiebron vir die skeppingsprosesse in die kunste en wetenskappe gedien het. Zeus en Mnemosune, die godin van geheue, het nege dogters gehad. Kalliope…

Read More

Boekbespreking: Het jy geweet ek kan toor? (Jeanne Goosen)

9 June 2020 By Versindaba

      Boekbespreking: Het jy geweet ek kan toor? deur Jeanne Goosen. Samestellers: Petrovna Metelerkamp en Celesté Fritze, Hemel & See Boeke, 2020. Bespreking: Nini Bennett   Dit is tragies wannneer ’n digbundel se fokus skuif van laatwerk tot nagelate gedigte. Die veelbekroonde en omstrede digter, skrywer, dramaturg en rubriekskrywer, Jeanne Goosen, is op 3 Junie vanjaar oorlede. In…

Read More

De Waal Venter. Hulde aan Jeanne Goosen

4 June 202016 June 2020 By Versindaba

  2020.06.04   My voete loop  vir Jeanne Goosen   My voete loop op die grond loop my voete deur die gras loop hulle my voete op die strand my spore in die sand loop my voete oor die klippe loop tussen dorings deur my voete loop op die teerpad my voete op die teerpad…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon