Vir die Britse digkuns was 2009 inderdaad ‘n besonderse jaar, soos hierdie oorsig deur Sarah Crown duidelik te kenne gee. Vele hoogtepunte was daar, soos die aanstelling van Carol Ann Duffy as poet laureate, byvoorbeeld. Bloosmomente ook, soos die fiasko rondom Derek Walcott en die smeerveldtog jeens hom tydens die verkiesing vir die pos van…