Daniel Hugo se essay, “Die min maar suiwer note van die digter“, wat onlangs op die webblad geplaas is, het my laat dink aan iets wat ek enkele dae gelede op die Indiese webruimte van Poetry International se webblad raakgelees het. Arundhathi Subramaniam, redakteur van die blad, het naamlik ’n aantal digters gevra oor hul beskouing jeens die…