cul-de-sac vir D.J. Opperman hy loop in die loopgraaf wat hy self gegrawe het vanuit die hoogte lyk dit na ʼn gelerige dun paadjie omsoom deur die kolonne kleurlose kaal bome die boere hier het hulle geplant en gekweek teen die kwaai oostewind die geel streep is van bo goed…