Onderhoud met Jerzy Koch oor sy bundel “Polkadraai” Joan Hambidge (JH) Hartlik geluk met jou skitterende bundel. Dit is slim en aangrypend. Jerzy Koch (JK) Baie dankie, ek waardeer dit. Ook omdat almal weet jy is ʼn kritikus met ‘n skerp oog. JH Jy het sopas jou tweede bundel gepubliseer Polkadraai waarin jy…
Tag: Jerzy Koch Polkadraai
Resensie: Polkadraai (Jerzy Koch)
Resensie: Polkadraai deur Jerzy Koch. Turksvy Publikasies, 2022 Resensent: Nini Bennett Jerzy Koch is ’n Poolse letterkundige, vertaler, akademikus en digter, asook professor en hoof van die Afdeling Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies aan die Adam Mickiewicz-Universiteit in Poznań, Pole. In 2020 het Koch bekendheid verwerf met sy debuutbundel, Pleks van plaas: ’n…