1. Ná daardie ysingwekkende nagmerrie oor die hanswors het ek geweet ek moet dringend uitvind wat die simboliek beteken. Ek het die begrippe evil clown, fool, joker en jester in die soekenjin gevoer en hoe meer ek nagelees het, hoe meer het die boeiende narratief ontvou. Die moderne argetipe van die bose hanswors,…