Jimmy Santiago Baca (1952 – ). Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Immigrante in ons eie land Ons word met drome in ons hart gebore, op soek na iets beters vorentoe. By die hek kry ons nuwe dokumente, ons ou klere word weggevat en ons kry oorpakke om te…