Bittereinder Fransjohan is altyd in swart geklee asof rou oor ons vergiete bloed van die Anglo-Boereoorlog vanslewe, maar léwend gehou met sy moed. Medereisiger My medereisiger se tasse is gepak, pas net-net langs my reissak in die bak – met klere aan hangers en waterbottels verlang ek na ’n outydse dakrak….
