Skink uit hierdie fles vir jou ʼn slukkie wyn; Drink lekker diep; vergeet dan van die pyn: Dié Covid mag ons leefvreugd’ nie verwoes— Ek jaag die siekte met my wyn-kwatryn! © Jo-Marie Claassen, 2021