Oor taal en vertaling en ’n Romeinse generaal: ’n heerlike spel Jo-Marie Claassen Stellenbosch Daar word tans heelwat gewag gemaak van die idee om Suid-Afrikaanse kinders ’n bykomende taal op skool te laat aanleer. ‘Soveel tale wat jy kan, soveel male is jy man—of vrou!’ bly maar waar. ’n Taal is ’n wonderlike ding…