stad ’n grasperk se stilte lê tussen die swartoognooi en die lekkende swembad die middag tom waits toe ’n bedelende dwerg by die voorhek opdaag maar die hadidas maak die oomblik aansienlik meer hitchcock jy skink nog wyn en sê dié stad gaan jou nog mal maak dis ’n lieflike…