Nagmerrie Daar is geen poësie glo moontlik na Auschwitz? Jeroen Bosch se triptiek: deurgesaagde lywe, folterkamers, stank en bloed in ‘n cauchemar. ‘n Kop bars oop granate spat oor die convertible want Anita kom nooit met die môretrein: Zapruder op sy pos en op youtube speel Happy birthyday, Mr President waar die twee gedoemdes…
Tag: Joan Hambdige gedigte
Joan Hambidge. Voor die spieël
Voor die spieël Sy kyk na my, sit voor haar spieëltafel, borsel in die hand. Ek sien myself verklein, half uitgesny. Amper nes my suster se papierpoppe. Voel haar priemende blik, terwyl ek toekyk hoe sy haar swart hare terugborsel. Die kamer gestuif in Blue Grass-parfuum. “Ek hoor,” sê sy,”dat jy vuur maak in…