Ars poetica Die gloeiende elektrisiteit van inspirasie soos “bad blood under the bridge”, (‘n gemengde metafoor) word ‘n gedig wat gate crash op Vrydag, die dertiende. My gedigte pos ek nou telepaties eerder as in die rooi posbus se rooi bek ‘n blote wit olifant. Jy hoor of lees my nie meer….