Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Joan Hambidge gedig

Joan Hambidge. Advent

28 November 202526 November 2025 By Versindaba

  Advent   Digby Jerusalem teen die Olyfberg beveel Jesus twee dissipels om ‘n donkie en ‘n vul te kry; nederig dog triomfantelik oor ‘n pad van palmtakke gery met Hosannas vóór die kruisiging.   Hoe vier ons die Adventus Domini op die eerste Sondag met die intog tot die koms van die Verlosser? Op…

Read More

Joan Hambidge. Bestekopname

11 November 2025 By Versindaba

  Bestekopname   Kennisse, kasuele vriende, nabye en lewenslange verbintenisse aangeteken neffens liefdesversakings.   Die familieboom staan ook hier in konfessies, kaarte en konterfeitsels met vriendskappe soms durend, ander verby.   Om iemand te versaak of verlaat, ontydig. On-min in die huis van die digkuns dan … Sommiges word jou stil bloedsomloop:   verstaan mekaar…

Read More

Joan Hambidge. Apparisie

3 November 20253 November 2025 By Versindaba

  Apparisie    JdL   Jy verskyn aan my tussen bome sien ek jou gesig glimlaggend. Dit was ongetwyfeld jy in ‘n boomlaning buite.   Sensed presence glo, in tye van verlies gebeur dit hierdie wensdenkery waaroor Freud skryf in Rou en melancholie.   Al die soektogte so doelloos neem my terug na Achterberg: “het is…

Read More

Joan Hambidge. Ritueel

20 October 2025 By Versindaba

  Ritueel Jou asse strooi ons agter die ligtoring by Seepunt met ‘n lynboot op vertrek.   Kyk toe hoe jou broer en suster mekaar omhels saam met hul gebondenes in gebed; wit blomme vir hierdie laaste vaarwel.   Die wind waai jou asse tot in Drieankerbaai daar waar jou geliefde Ingrid Jonker jare jare…

Read More

Joan Hambidge. Nogmaals die liefde

22 September 2025 By Versindaba

  Nogmaals die liefde O nachten van gedragene extase en diep gedronkene verzadiging Leopold   Vanoggend in ‘n gastehuistuin in Kleinmond denkend oor die rykdom van die ónvoltooide: ‘n vlugvertraging, ‘n notaboekie leeg, my pen (opgedroog) in ‘n Lufthansa-sakkie gehou. In daardie rosetuin in Wene jou sagte mond voel oopgaan, jou borste skerp soos ‘n…

Read More

Joan Hambidge. Maat van die onbekende

17 September 2025 By Versindaba

  Maat van die onbekende   Die verplasing van jou vertrek op ‘n solo-reis, dalk ontdekkingstog, vind ek twee filmversamelings (blou en rooi) deur Pier Paolo Pasolini, kenner so gesog van lewe se voetangels, het jy oorhandig aan my, sowat twee jaar gelede (alvorens jy ‘n wyle geword het) vol stof in my filmoteek uitgebreid….

Read More

Joan Hambidge. Bloedmaan

9 September 2025 By Versindaba

  Bloedmaan   Weer sal die maan agter die aarde inskuif daardie maan waarna ons so staar sawends Buzz Aldrin was mos the second man on the moon tot latere reise na ander ruimtes soos uit Tunisië na Parys bewaar in 2019:   Die maan gesekel deur ’n vliegtuig- venster gewaar: ’n geel katoog van…

Read More

Joan Hambidge. Immerte

4 September 2025 By Versindaba

  Immerte   Soos duiwelsbrood is die digkuns ‘n noodoproep net ná middernag sketter ‘n inbraak of bergbrand dalk die selfoon sketter geen oproep wys geen nommer onbeantwoord in grys daglig miswolke treurend oor die berg vanoggend loodswaar soos my hart met jou wat bly roep uit daardie oord ‘n snel grys fantoom oor die…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 25
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon