Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Joan Hambidge gedig

Joan Hambidge. Hierdie lewe

11 July 202511 July 2025 By Versindaba

Hierdie lewe Op hierdie wintersoggend lesend aan Karel Schoeman se Hierdie lewe net ‘n kort berig: stemme geplaas teen stiltes, veral teenstrewige kiltes eindeloos. Jou vriend Christiaan Diedericks sluit nou ook by jou aan; sy etswerk van jou, ‘n geskenk aan my, daardie grinterige een met jou hande gestut teen jou kop. Dit was geplaas…

Read More

Joan Hambidge. Om die lewerik se keel oop te sny

1 July 2025 By Versindaba

    Om die lewerik se keel oop te sny   Dit was Emily D, die vrou van Amherst se waarskuwing téén die oopsny van die lewerik- keel om sy mooie musiek te verstaan.   “Split the lark – and you’ll find the Music” … in aandagstrepe oor die skeptiese Thomas, met uitroepe oor dié…

Read More

Joan Hambidge. Watter danige lieflikheid was ons?

24 June 2025 By Versindaba

  Watter danige lieflikheid was ons? JdL   Stil soos ‘n begrafnislys word alles nou ‘n Voël voor die deur bly roep na jou   Vertalings vertolkings steeds bevestig jou in drome bly alles tussen prente vol berou   Beter goed gejat dan slecht bedacht die hase met miximatosis is verdag   Ek speel voyeur…

Read More

Joan Hambidge. Die dood as solesisme

13 June 2025 By Versindaba

  Die dood as solesisme JdL   Versakings en verdriete talm in drome: nagtelike besoekers bot nes kaal bome.   ‘n Fout in ‘n teks sou jy subiet opmerk; rymdwang of metriese sinkplate ópskerp.   Wyl ek steeds memories oor jou opteken: (oplopend, moeisaam) oor iets soos afreken.   Jy was dalk reg en gereed…

Read More

Joan Hambidge. Die landskap is ’n gesig

7 May 2025 By Versindaba

  Die landskap is ’n gesig   Die landskap is ’n gesig: blou iris by dag, digte wenkbrou & wimpers van ’n woud by nag. (Johann de Lange: Miniatuur) Pierneef kon jou komvandaan, die Bosveld, presies vertolk: die son, die hitte, die bome met hul knoetse en peule.   Teen die agtergrond ‘n berg in…

Read More

Joan Hambidge. Kognitiewe kortpaaie

6 May 20256 May 2025 By Versindaba

  Kognitiewe kortpaaie   In die kavalkade in Dallas Texas 22 November 1963 word JFK getref ene John Connally Texas Goewerneur verwond en Mevrou Kennedy perderuiter van formaat probeer red wat te redde is … Lee Harvey Oswald vuur uit die boonste verdieping en Jack Ruby skiet op hom die American Dream aan skerwe.  …

Read More

Joan Hambidge. Samsara

23 April 2025 By Versindaba

  Samsara   Vanoggend pleitend by die Boeddha, in meditasie, om jou terug te bring. “ ‘n Mosterdsaad van ‘n huis sonder dood of ellende …”   Dié opdrag, wis ek, nou onmoontlik. Op my lessenaar ‘n uitgedroogde suurlemoen langs ‘n gedig van Lorca vertaal deur Uys Krige.   Die dood bly iets onvertaalbaar; dit…

Read More

Joan Hambidge. Tyd as guillotine

20 April 202519 April 2025 By Versindaba

  Tyd as guillotine Pase 2025   Die twee wysters van ‘n horlosie ‘n guillotine in Italo Calvino se If on A Winter’s Night a Traveller wag op ‘n stasie met geen tydtafel of treine in sig viaggio reisiger na nêrens op die slooploop tyd se sluikhandel sedert jou vertrek die wysters botstil drie weke…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 26
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon