Huldeblyk | Danie van Niekerk 1929 – 2022 ‘n Uitgewer van formaat. As jong digter leer ek hom ken ná ‘n Skandinawiese reis. Dis laatmiddag en Tafelberg uitgewers was nog op die hoek van Waal- en Burgstraat. Jürgen Fomm, daardie uitsonderlike uitlegkunstenaar, en Meneer Van Niekerk sit om die ronde tafel. Hy…