Enallage vir Leon Strydom Vir die groot geleentheid, die dood repeteer ons daagliks in Covid-tyd, met ‘n heil die leser of bottoms up! ‘n Preludium, program of voorspel: lewe soos ‘n digbundel “a disguised pronunciamento”. Dalk speel John Williams nou vir jou in daardie plek sonder tyd of nood? Navorsers vra…