Marlies Taljard gesels vandag met Joan Hambidge. Marlies Taljard (MT) Joan, baie dankie dat jy die tyd gemaak het om te gesels oor jouself en jou digterskap. Ek waardeer dit! Waar kom jy vandaan? Vertel asseblief iets van jou jeug en jou kleintyd. Wat het jou gemaak wat jy nou is? …
Tag: Joan Hambidge onderhoud
Onderhoud met Dominique Botha (Donkerberg / Bloodwood)
Joan Hambidge gesels met Dominique Botha oor Donkerberg / Bloodwood Die retoer van die verlede / is nooit op die brosjures uitgewys nie 1 Hoe het dit gekom dat jy in ‘n bundel sowel in Afrikaans as Engels publiseer onder die titels Donkerberg / Bloodwood uitgegee deur Anton Kannemeyer? Het dit…
Onderhoud met Joan Hambidge (Konfessies, kaarte en konterfeitsels)
Marlies Taljard gesels met Joan Hambidge oor haar bundel Konfessies, kaarte en konterfeitsels. Imprimatur, 2021 Marlies Taljard: Joan, ek het pas jou nuwe bundel, “Konfessies, kaarte en konterfeitsels” van Imprimatur ontvang en moet jou gelukwens. Die bundel is stylvol en professioneel uitgegee en ek het dit ‘n uitdagende dog bevredigende leeservaring gevind….