Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Joan Hambidge

Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

13 January 2026 By Versindaba

  I Desenlace (Ontknoping). Dit is die teoretiese begrip vir ontknoping of losmaak. Die bundel Lostorring van Jadrick Pedro (Turksvy Publikasies) aktiveer sowel die woord torring (moenie met my sukkel nie) as om iets los te torring. Dit is ‘n vroulike begrip wat herinner aan ‘n vrou wat haar stuk weefwerk of ‘n rok wat…

Read More

Joan Hambidge. Oor en weer

8 January 2026 By Versindaba

  I So ontdek hierdie leser verlede jaar opnuut ‘n insigryke boek. Hennie Aucamp se bundel onderhoude gepubliseer onder die titel Oor en weer deur Protea in 2010. In hierdie versameling laat hy hom uit oor verskillende aspekte van ons bedryf. Oor taal, oor skryf en oor die resepsie van boeke. Aucamp was ‘n gesiene…

Read More

Joan Hambidge. Die digkuns as ’n tranche de vie

7 January 2026 By Versindaba

   I Hierdie bundel word soos volg beskryf deur Daniel Hugo namens die uitgewershuis Turksvy:   In scent of places beskryf die digter twee maniere van reis – geografies en geestelik. Die reis begin in suidelike Afrika, word voortgesit in Brittanje en Europa, en eindig dan weer in Afrika. Medereisigers, landskappe, stede en kunswerke vorm…

Read More

Joan Hambidge. George Seferis: die dialektiek van bloed en lig

1 January 2026 By Versindaba

I Hierdie digter is ook in Afrikaans vertaal. In 1989 verskyn ‘n vertaling van Dian Joubert, ‘n vermaarde sosioloog by Graphicos.     Helize van Vuuren vertaal ‘n klassieke gedig:   Ons son              Die son was myne en joune; ons het dit gedeel. Wie ly agter die goue sy, wie gaan dood? Slanend op…

Read More

Joan Hambidge. Cafavy en Durrell (Nommer 120)

23 December 2025 By Versindaba

  I So lui Cafavy se beroemde gedig in Engels:   The City   You said: “I’ll go to another country, go to another shore, find another city better than this one. Whatever I try to do is fated to turn out wrong and my heart lies buried like something dead. How long can I…

Read More

Joan Hambidge. Durrell en McEwan

16 December 2025 By Versindaba

  I Lawrence Durrell se besonderse verbintenis met Kafafis (Cavafy) is die afgelope tyd uitgewys. Hoe hy as romanskrywer hierdie digter se werk gebruik om iets van Alexandrië, die beroemde stad, op te vang in sy The Alexandria Quartet. Die stad as dekadent, maar ook geromantiseer deur die verskillende karakters en vertellers. Die gedigte as…

Read More

Joan Hambidge. Lawrence Durrell as digter  

9 December 2025 By Versindaba

  I Behalwe vir die uitmuntende The Alexandria Quartet was Durrell ook ‘n digter, ‘n reisbeskrywer, skrywer van ‘n versdrama oor Sappho, ‘n satirikus oor die lewe van diplomate.   This unimportant morning This unimportant morning Something goes singing where The capes turn over on their sides And the warm Adriatic rides Her blue and…

Read More

Joan Hambidge. Lawrence Durrell

2 December 2025 By Versindaba

  I Die digter Johann de Lange het as volg oor Cavafy / Kavafis gedig in 1991:   Twee vriende na Cavafy   Hulle is minnaars soos hulle daar stap. Hulle kan dit nie wegsteek nie. lets aan hulle houding suggereer meer as wat sigbaar is: die oorleun van hulle lywe na mekaar, ‘n vertroulikheid…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon