Die twaalfuurkanon 18 Julie 2025 Presies om twaalf ‘n valskermspringer teen die berghang. Ongeveer 14.45 onthou ek ‘n besoek teen Tafelberg op toe die kabelkar halfpad stol en ons word streng beveel om in ‘n veilige bruin sak na benede te daal of te wag. Jy besluit om in te klim om…
