dit was hier sal jy my ma hoor sê net om die draai in die oorskulp van die berg het haar motor teen die rots gefluister ’n lover wat helderoordag die wit kar omarm daar was niemand om sy woorde te hoor maar sekerlik was dit kyk vir my dis verby koebaai en…