ek sien jou in kerkstraat jou hande in jou baadjiesakke ek wil vir jou vertel van die geel chev net ’n straat weg hoe ek hom wil bestuur vensters afgedraai met jou langs my hoe ek my vingers deur jou krulle wil trek vir jou wil vertel van werk of my week of…