Deur my eie tegniese lompheid het ek hierdie bloginskrywing wat alreeds op die Versindaba-blad verskyn het uitgevee, en voordat dit vir ewig en altyd in die kuberruim verdwyn, gee ek dit ’n nuwe titel. Vroeg-oggend op die 28ste kry ek ’n e-pos van Deon Knobel. Die digter, Phil du Plessis vanoggend in Constantiaberg Hospitaal, Kaapstad, oorlede…