Dit wil voorkom asof die wêreldwye ekonomiese krisis besig is om veral supermarkgroepe in Brittanje tot uiters innoverende bemarkingsfoefies te forseer. So het Sainsbury onlangs die dienste van die Naakte Kerwer Jamie Oliver bekom om hul produkte aan die verbruiker bekend te stel. Kort hierna het Asda gevolg met Sharon Osbourne; waarskynlik met as motto:…